web analytics

Stresloos Selfsorg

Stresloos Selfsorg
Business Name: Stresloos Selfsorg
Business Genre:
Short Business Description: SELFSORG HUIS TUSSEN JEFFREYSBAAI EN PORT ELIZABETH:
🏘️ πŸ›Œ4 Slaapkamers: 3 Dubbelbeddens en 2 enkelbeddens.
β™ΏRolstoel gerief.

πŸšΏπŸ›Twee badkamers, een met ‘n toilet, wasbak en stort en een en-suite met ‘n toilet, wasbak, bad en stort.

πŸ›‹οΈπŸͺ‘Sitkamer en eetkamer bestaan uit β€˜n oopplan leefarea en kombuis en loop uit op β€˜n buitebraai dek met ongelooflike uitsig op see. πŸ”₯🍹🐳
Uit kombuis loop ook ‘n onderdak braai wat met seil kan oop of toemaak vir wind of reΓ«ndae en toegang na motorhuise. πŸ₯ƒπŸ·

🚘 2 toesluit motorhuise
GEEN diere toegelaat nie. πŸ•πŸˆπŸ©πŸ•β€πŸ¦Ί

☎️ Navrae slegs per WhatsApp:
Kontak Tel. 083 554 3734πŸ“ž

πŸ—“ Beskikbaar Des 2020 en Januarie 2021 vir vakansiegangers. πŸͺ
πŸŒŠπŸ„Minimum van 5 nagte BINNE seisoen. 🎣 R3000 per dag vir hele huis.

πŸ₯‚πŸš™β›±οΈNaweek en dag verblyf beskikbaar nΓ‘ Kersseisoen. πŸŽ…πŸŽ„
Pryse wissel dan per persoon.
πŸ³πŸ¬πŸŒŠπŸ–οΈ
Long Business Description:

🏠 Ten volle toegeruste, selfsorg, 4 slaapkamerhuis in Blue Horizon baai. πŸŒ…πŸ³

🏘️Huis op see in bewaringsarea.🐬

🌊🐳See EN strand uitsig πŸŒžπŸŒ…
1km se stap na strand (teerpad langs). πŸŠβ€β™€οΈπŸ©±πŸ‘’

🎏 Km’s se visvangparadys, 🎣
8km se SKOON stapstrande, bulte en duine vir hardlopers met stil teerpadπŸƒβ€β™‚οΈ, mooiste sonsondergang. πŸŒ….

β›±οΈπŸ‘£4km stap op strand na Van Stadensmond met lagoon en karavaanpark geriewe. πŸ•οΈπŸοΈ

πŸ›£ Sentrale ligging;
13km tot by N2 Hoofpad.
17km na Windmill N2 garage met Steers, KFC en Ou Meul padstal.🏧
25km na Van Stadensbrug en Crossway Farm Village PadstalπŸ„ met verskeie asemrowende bergfiets roetes.πŸš²πŸš΄β€β™€οΈπŸš΄πŸš΄β€β™‚οΈ

πŸ₯‚πŸ’πŸ’Œ20km na Slipperfields trou venueπŸ’’πŸ’•βœοΈ Slipperfields parkrun. πŸƒπŸƒβ€β™€οΈ

πŸ“ 25km vanaf PE se Baywest Mall,⛸️ 60km vanaf Jeffreysbaai.πŸͺ‚ πŸ–οΈβ›²πŸ‘™πŸ©³

🚝 40km na PE lughawe en naby aan Wedgewood Golfbaan,β›³
Opensky🎢🎡🎀
πŸ“πŸšœ60km na die Gamtoosvallei: Mooihoek Aarbeiplaas, Padlangs padstal en Baviaans πŸŠπŸš‚Appeltreintjie
⛱️120km na Eersterivier, TsitsikammaπŸ„ en Kwela se Dorp vd jaar: Kareedouw en die R62 na die mooie Langkloof oppad na Oudtshoorn. 🍐🍎

Business Phone Number: 083 554 3734
Business Address: 13 Hyacinth Road, Blue Horizon Bay
  • Stresloos Selfsorg

Send Message to listing owner

Listing Title: Stresloos Selfsorg