web analytics

AMA Promotions

AMA Promotions
Business Name: AMA Promotions
Business Genre:
Short Business Description: Ons verskaf musiek by troues en behartig die klank en beligting vir verskeie bekende sangers, asook ander geleenthede. Jy kan ‘n verskeidenheid veteraanmotors by ons huur en boonop kan ons help om ander dienste vir jou spesiale geleentheid te reël. Ons is bekend vir ons professionele diens, mededingende pryse en gehalte-toerusting.
Long Business Description:

AMA Promotions is in 2009 geregistreer en is lid van SAMRO (Suid-Afrikaanse Musiekregte-organisasie) met die lisensienommer ST 013 706.

Business Website Address: http://www.amapromotions.co.za
Business Phone Number: 082 478 1823
Business Tags: ,
Business Address: Amajuba straat 171, Pretoria

Send Message to listing owner

Listing Title: AMA Promotions